hys
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | hys |
Verlede Tyd | ek | het gehys |
- Na bo trek
- Skagte gesink teen hoë koste om vlak van mineraaldraende erts te bereik. Rots word met plofstowwe losgeskiet. Erts word in die skag na bo gehys.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|