Afrikaans (af)

Bywoord
intussen

  Woordafbreking

in•tus•sen

  Bywoord

     Betekenisse

In dié tyd waarin die reeds genoemde gebeurtenisse plaasgevind het.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: meanwhile(en)
Frans: entretemps(fr)
Nederlands: intussen(nl)