Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kalender     kalenders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kalendertjie     kalendertjies  

  Etimologie

Van die Duitse Kalender, wat weer van die Latynse calendarium afkomstig is.

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van kalender; meer as een kalender.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: calendars(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalenders.