Volmelk (links) en karringmelk (regs).
Enkelvoud Meervoud
  karringmelk      
'n Suur melkdrank wat as neweproduk van bottervervaardiging ontstaan.
Danksy die baie lae vetgehalte van minder as een persent is karringmelk een van die mees gesonde suiwelprodukte en 'n belangrike bron van proteïne, kalsium, die vitamienaanvuller lesitien en melksuiker (laktose).
  Vertalings:   
Engels: buttermilk(en)
Nederlands: karnemelk(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor karringmelk.