'n Kleindobbertjie

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kleindobbertjie     kleindobbertjies  

  Woordafbreking

klein•dob•ber•tjie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls)   Tachybaptus ruficollis; 'n klein, vaal grysbruin watervoël wat in Suider-Afrika asook Europa en dele van Asië voorkom

     Vertalings

  Vertalings:   Tachybaptus ruficollis
Fries (Westerlauwers-): earsfuttel(fy), dûkerke(fy)
Nederlands: dodaars(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kleindobbertjie.