Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kleptydreëling     kleptydreëlings  

  Uitspraak

IPA: [ˈkleptəɪ̯triə̯ləŋ], meervoud: [ˈkleptəɪ̯triə̯ləŋs]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Verwys na 'n stelsel waar die tydstip waarop die inlaat en uitlaatkleppe oopmaak in 'n vierslag binnebrandmotor verander kan word na gelang van die enjin se toere.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: variable valve timing(en)