Afrikaans (af)

  Etimologie

Van Oudfrans comete, van Latyn cometes, van Antieke Grieks κομήτης ("langharig", wat verwys na die roei van die komeet), van κόμη (hare).

  Woordafbreking

ko•me•te
Enkelvoud Meervoud
  komeet     komete  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(sterrekunde) Meervoud van komeet; meer as een komeet.

     Vertalings

  Vertalings:    komete
Engels: comets(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor komete.