Enkelvoud Meervoud
       
  1. Register van die woorde in belangrike geskrifte met aanduiding van die plek waar hulle voorkom.
  2. Lys van al die woorde in 'n versameling boeke/koerante/tydskrifte wat in 'n databasis op 'n rekenaar bewaar word en inligting bevat oor elkeen van die sinne en frases waarin elke unieke woord voorkom.
  • 'n Konkordansie van die Bybel
  • Strong se Konkordansie is een van die bekendste konkordansies van die Bybel.