Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  koppie     koppies  

     Betekenisse

  1. Verkleiningsvorm van kop.
  2. 'n Klein drinkbeker wat veral saam met 'n piering gebruik word.