- 'n Geleedpotige waterdier met groot knypers, wat sywaarts loop en nes die amfibieë, ook op land kan gaan.
- Krapmerk.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor krap.
- Vryf, veral met 'n skerp of harde voorwerp.
- 'n Gejeuk verlig deur die area met die vingernaels of ander skerp of harde voorwerp te vryf.
- Met 'n harde voorwerp vryf sodat die oppervlak beskadig word deur 'n dun lagie daarvan te verwyder.
- Inmeng, deursoek.
- Waterpokkies jeuk baie, maar as jy krap gaan dit 'n litteken laat.
- Daai vark het my kar met sy sleutels gekrap.
- Ek sal in die biblioteek gaan krap vir meer inligting.
- Krap waar dit nie jeuk nie