krimpsiekbos
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
krimpsiekbos |
- (plante) Tylecodon wallichii 'n plant wat op klipperige rande van Namakwaland tot die Klein Karoo in die Sukkulente Karoo voorkom en endemies aan Suid-Afrika is.
- Die blare van krimpsiekbos is uiters giftig as die vee dit vreet.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor krimpsiekbos.