kruip
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kruip |
Verlede Tyd | ek | het gekruip |
- Naby aan die grond voortbeweeg, meestal op die hande en knieë.
- (figuurlik) Baie stadig beweeg.
- (figuurlik) Onderdanig wees; oordrewe nederigheid.
- Skuiling/veiligheid/warmte soek.
- Die baba kruip al die hele huis rond.
- Die pad was besig en ons moes na ons bestemming kruip.
- Mens moet weet hoe om voor jou baas te kruip.
- Sy kruip onder haar kombers in.
- Kruip voor jy loop (begin klein).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kruipen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kruipen
- gebiedende wys van kruipen
- 1.: Ik kruip.
- 2.: Kruip je?
- 3.: Kruip!