kwaak
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kwaak |
Verlede Tyd | ek | het gekwaak |
Teenwoordige deelwoord | kwakend |
- 'n Padda of 'n eend se geluid maak
- Gelukkig is daar nie baie water in die fontein oor nie, maar 'n padda skrik so groot dat hy kwakend uit die water spring. [1]
Vertalings: kwaak | |||
---|---|---|---|