lang
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | lang | langer | langste |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van groot lengte; 'n groot afstand tussen die ente.
- Van groot duur; wat baie tyd kos; langdurig.
Voorbeeldsinne
- 'n Kameelperd het 'n lang nek.
- Om wyn te maak is 'n lang proses.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|