Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord light lights

     Betekenisse

  1. Lig, elektromagnetiese golwe in daardie deel van die spektrum wat met die oog sigbaar is.
  2. Lig, 'n bron van lig, veral dikwels 'n elektriese lig.

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I light
he, she, it lights
Verlede Tyd lit, lighted
Verlede Deelwoord lit, lighted
Teenwoordige Deelwoord lighting
Verdere vervoegings: light (vervoeging)

     Betekenisse

  1. Belig, lig daarop skyn.
  2. Aan die brand steek.
  3. 'n Ligbron aanskakel of andersins aktiveer, bv. 'n flits.

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Lig, van lae gewig.