Sit die lig aan dat ons kan sien wat ons doen.
Enkelvoud Meervoud
  lig     ligte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  liggie     liggies  
  1. 'n Lamp of ander ligbron.
  2. Elektromagnetiese golwe wat met die oog waargeneem kan word (met 'n golflengte van 420-780nm).
Blou lig het die kortste golflengte van die primêre kleure.
inlig
donker
  Vertalings:    lig
Engels: light(en)
Esperanto: lumo(eo)
Frans: lumière(fr) v
Nederlands: licht(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lig 
Verlede Tyd  ek   het gelig        
  1. Om te skyn.
  2. Om op te tel.
  1. Lig asseblief hier met jou flits.
  2. Lig asb. die swaar sak op die tafel.
  Vertalings:    lig
Engels: shine(en), lift(en)
Nederlands: lichten(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   lig     ligte     ligs    
Vergrotend   ligter     ligters  
Oortreffend   ligste  
Nie swaar nie; weeg min.
Die sakkie is so lig, ek sal dit sommer self dra.
swaar
  Vertalings:    lig
Engels: light(en)
Esperanto: malpeza(eo)
Nederlands: licht(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lig.


Hulp:IPA: [lɪχ]
    
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van liggen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van liggen
  3. gebiedende wys van liggen
1.: Ik lig.
2.: Lig je?
3.: Lig!