swaar
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | swaar | sware | swaars | |
Vergrotend | swaarder | swaarders | ||
Oortreffend | swaarste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | loodswaar |
- Wat 'n hoë gewig het; nie lig is nie.
- (figuurlik) Wat moeite kos; nie maklik is nie.
- Harde kyste, dure kyste; staan nader toe Cornelius sukkel om die sware ding met die swart oortreksel ook uit te lig.[1]
- Ek is lief vir lees en sal dikwels iets swaarders […] afwissel met 'n misdaadverhaal waarin die storielyn die leeservaring makliker en vinniger maak.[2]
Vertalings: 1. Met groot gewig | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Figuurlik | |||
---|---|---|---|
- ↑ Die Uitgespoeldes Dalene Matthee, Penguin UK, 2012, ISBN 0-14-352684-7, ISBN 780143526841
- ↑ Sarie 2012