- Hulp:IPA: [ˈlɪɣə(n)]
-
- inergatief Lê; horisontaal in rus wees
- ergatief geleë wees
- hulpwerkwoord ~ + te: besig wees met iets
- 1:
- «Hij heeft een paar uur op de bank gelegen.»
- Hy het 'n paar uur op die bank gelê.
- 2:
- «Waar is dit gelegen?»
- Waar is dit geleë?
- 3:
- «Ik lig soms te denken dat ..»
- Ek lê soms en dink dat ...
- Inergatiewe werkwoord.
Hulpwerkwoorde |
Bedrywend |
Onpersoonlik lydend
|
Onvoltooid |
— |
worden
|
Voltooid |
hebben |
zijn
|
- Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas vyf.