Voorsetsel
te
Hulp:IPA: []
in; op
gebruik saam met "om" + werkwoord om die infinitief aan te dui.
Hy is te Frankfort gebore. Die ruiter het te perd daar aangekom.
Dis gesond om gereeld te oefen.
  Vertalings:    te
Engels: in(en), at(en), to(en)
Nederlands: te(nl)


Bywoord
te
dui ’n oormaat aan
meer as wat goed/mooi/gesond/ens. is
Die kos is te sout.
Daar was te veel mense.
  Vertalings:    te
Engels: too(en)
Nederlands: te(nl)