'n Meisie wat in haar bed lê.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  
Verlede Tyd  ek  het gelê    
Teenwoordige deelwoord lêende     
IPA: [lɛː]
  1. Om in 'n horisontale posisie van rus te verkeer.
  2. Op iets in 'n horisontale posisie te laat.
  1. Hy op die bed.
  2. Hy sy tas op die bed. Die hoender het 'n eier gelê.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Om in 'n horisontale posisie te verkeer.
Engels: lie(en)
Nederlands: liggen(nl)
  Vertalings:   2. Horisontaal plaas
Engels: lay(en)
Nederlands: leggen(nl)