'n Portret van 'n meisie wat staan.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  staan 
Verlede Tyd  ek   het gestaan        
  1. Om in 'n vertikale posisie van rus te wees.
  2. Regop op die voete.
  3. Geskryf/gedruk wees.
  4. In 'n posisie/ op 'n bepaalde plek wees.
  5. Voet by stuk hou.
  1. Jan staan al 'n uur in die ry.
  2. Staan op as ek met jou praat.
  3. Dit staan in die Bybel.
  4. Dis die huis wat op die bult staan.
  5. Ek staan by my besluit.
sit,
  Vertalings:   
Engels stand(en)
Nederlands staan(nl)


Stamtye
staan stond gestaan  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik sta stond
jij, u staat
hij, zij, het staat
wij, jullie, zij staan stonden
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
sta gestaan staand
 
Hulp:IPA: [stan]
    
(lêer)
Staan