gestaan
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | staan |
Verlede Tyd | ek | het gestaan |
- Verlede deelwoord van staan.
- Jan het 'n uur in die ry gestaan.
- Hy het opgestaan toe ek met hom praat.
- Dit het in die koerant gestaan.
- Dis was die huis wat op die bult gestaan het.
- Ek het by my besluit gestaan.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|