gelê
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lê |
Verlede Tyd | ek | het gelê |
Teenwoordige deelwoord | lêende |
- ge•lê
- Verlede deelwoord van lê.
- Hy het op die bed gelê.
- Die hoender het 'n eier gelê.
Vertalings: 1. Om in 'n horisontale posisie te verkeer. | |||
---|---|---|---|