Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  likkewaan     likkewane  

     Betekenisse

(reptiele) 'n Groterige reptiel, soortgelyk in voorkoms aan 'n baie groot akkedis.

     Sinonieme

Varaan

     Vertalings

  Vertalings:    likkewaan
Engels: monitor(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor likkewaan.