'n Winterlinde

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  linde     lindes  
lin•de

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante) 'n Loofboom van die genus   Tilia wat op die noordelike halfrond voorkom.