Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lobola     lobolas  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bruidskat; geld of geskenke wat 'n bruidegom namens sy familie aan die bruid se familie betaal.

     Voorbeeldsinne

Die doel van lobola is om die families nader aan mekaar te bring, wedersydse respek te kweek, en as bewys dat die man vir die vrou sal kan sorg.

     Vertalings

  Vertalings:    lobola
Engels: lobola(en)
Nederlands: lobola(nl)
Zoeloe: -lobola(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lobola.