Sedert die 10de eeu in Oudnederlands as luoen opgeteken. Van Proto-Germaans *hlōjan-[1]
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  loei 
Verlede Tyd  ek   het geloei    
Teenwoordige deelwoord loeiend     
  1. 'n Klaende geluid, soos 'n bees s'n, voortbring
  1. Dit is hiér, in hiérdie land dat ek snags wakker lê en dat die slawe Januarie en Februarie geleef het; dit is in hiérdie stad dat ek in die donker die kreet hoor in die verte, die geluid van brekende glas, die geloei van ’n sirene.[2]
  Vertalings:    loei
Engels:moo(en)
Nederlands:loeien(nl)