'n Verskeidenheid minerale.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mineraal     minerale  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) 'n Stof wat op natuurlike wyse in die aardkors voorkom.

     Voorbeeldsinne

Minerale is gewoonlik kristallyne elemente of verbindings van elemente wat deur 'n bepaalde kristalstruktuur gekenmerk word, maar hulle is gewoonlik mengkristalle deur die teenwoordigheid van opgeloste onsuiwerhede en die hoeveelheid en die aard van die onsuiwerhede kan van vindplek tot vindplek verskil.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mineral(en)
Nederlands: mineraal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mineraal.