Molshope.
Enkelvoud Meervoud
  molshoop     molshope  
Die ingang van 'n mol se nes wat bestaan uit grond van die dieper geleë gange.
«'n Berg van 'n molshoop maak.»
Van 'n klein werkie 'n reusetaak maak.
  Vertalings:   
Engels: molehill(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor molshoop.