monnik
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
monnik | monnike |
- 'n Man wat om godsdienstige redes 'n ongetroude, asketiese leefwyse volg, hetsy in 'n klooster met ander monnike of 'n kluisenaarsbestaan alleen in die wildernis. 'n Gelofte van armoede, onthouding van voedsel en seksuele aktiwiteite, gehoorsaamheid, ens. gaan dikwels daarmee gepaard. Die manlike ekwivalent van "non".