Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
gelofte
Taal
Hou dop
Wysig
Plakket by die Bloedrivier-monument met
Die Gelofte
daarop.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Verwante woorde
1.2.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
gelofte
geloftes
Woordafbreking
ge•lof•te
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Onderneming, veral teenoor God; plegtige verklaring om voortaan iets te doen of nie te doen nie.
Voorbeeldsinne
Die Voortrekkers het 'n gelofte in 1838 afgelê wat tot die viering van Geloftedag op 16 Desember gelei het.
Verwante woorde
belofte
,
eed
,
sweer
,
beloof
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
vow
(en)
Nederlands
:
gelofte
(nl)