sweer
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sweer |
Verlede Tyd | ek | het gesweer of geswore |
- Eed aflê; plegtig onder eed verklaar.
- Die leenman moes aan die koning 'n eed sweer dat hy trou sal wees die koning militêr sal steun.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sweer | swere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
sweertjie | sweertjies |
- Ontsteekte plek; infeksie; ettergeswel; wond waar etter vorm.
- Hy het 'n sweer op sy hand.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sweer |
Verlede Tyd | ek | het gesweer |
- Wond wat ontsteek word of etter vorm.
- Die wond is besig om te sweer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|