Afrikaans (af)

Voorsetsel
naas

  Voorsetsel

     Betekenisse

  1. Langs 'n ander persoon op ding; aan die sykant van.
  2. Iets was bykomend genoem gaan word.

     Voorbeeldsinne

  1. Op hierdie foto sien jy hom naas sy beste vriend staan.
  2. Naas pap hou ek die meeste van wors.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: next to(en), besides(en)
Nederlands: naast(nl)