Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
neef
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Met Arabiese letters
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Vertalings
1.4
Meer inligting
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
neef
neefs
Uitspraak
IPA
: [
niə̯f
],
meervoud
:
[
niə̯fs
]
Met Arabiese letters
نَِیفْ ,
meervoud
:
نَِیفْسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Seun van 'n broer of suster.
Seun van 'n oom of tante.
Aanspreekvorm vir 'n neef.
Aanspreekvorm vir iemand wat jonger of ongeveer van dieselfde ouderdom as die spreker is.
Vertalings
Vertalings:
neef
Duits
: 1
Neffe
(de)
; 2
Cousin
(de)
,
Vetter
(de)
Engels
: 1
nephew
(en)
; 2
cousin
(en)
Turks
: 1
kardeş çocuğu
(tr)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor neef.