nefie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nefie | nefies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- نَِیفِي , meervoud: نَِیفِیسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Verkleinwoord van neef.
- Aanspreekvorm vir 'n man wat jonger as die spreker is.
- Seun, knaap.
Vertalings
Vertalings: nefie | |||
---|---|---|---|
|