Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  nurk 
Verlede Tyd  ek   het genurk    
Teenwoordige deelwoord nurkend     

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Geluid soos 'n seekoei s'n voortbring

     Voorbeeldsinne

  1. Die gaap van ‘n seekoei is in werklikheid ‘n aggressiewe gebaar. Die ou hieronder wat uit die water geklim het, nurk oopbek na die ander om hom te volg.[1]
Enkelvoud Meervoud
  nurk     nurke  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Onaangename persoon

     Vertalings

  Vertalings:    nurk
Nederlands: nurk(nl)

  Verwysings