Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) once v onces
(met lidwoord) l'once les onces

  Selfstandige naamwoord

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɔ̃s]

     Betekenisse

Ons, sestiende deel van die gewig van 'n pond; 28,349523125 gram.