Nederlands (nl)

  Etimologie

Van Maleis orang lama datang, wat mens wat lank gelede gekom het, oudgediende beteken het. Op die terugreis Holland toe het hulle reelmatig 'n drankie gekry. Hulle was berug vir hulle dronkenskap.[1]
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord oorlam oorlammen 
Verkleinwoord oorlammetje oorlammetjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

drankie, nagkelkie; glas alkoholiese drank wat seelui gekry het;

     Eienskappe

Onsydig. Telbaar