Ouhout se blare

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ouhout      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde)   Leucosidea sericea, 'n boom wat in die oostelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom, maar nie aan die kus nie.

     Vertalings

  Vertalings:    ouhout
Engels: chechebush(en)
Xhosa: isidwadwa, umtyityi
Zoeloe: umtshitshi(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ouhout.