Bywoord
pal
Afkomstig uit Nederlands, via Frans pal (spitstoelopende paal), via Latyn pālus (paal). Reeds opgeteken deur Pannevis (1880)[1] en Verklarende Afrikaanse Woordeboek (1936).
1. Onwrikbaar, onbeweeglik, vasstaande.
2. Gedurig; alewig, voortdurend, aanhoudend.[2]
3. Bestendig, altyd.
1. Pal staan (vroeër in Nederlands te palle staan).
2. Jy is pal laat!
3. Die wind waai in die winter nog pal uit die Noorde.
  Vertalings:   
Nederlands: pal(nl)