Enkelvoud Meervoud
  papier     papiere  
IPA: [pɑˈpiːr, pɑmˈpiːr], meervoud: [pɑˈpiːrə, pɑmˈpiːrə]
پَپِیرْ , meervoud: پَپِیرِی
(skryfbehoeftes) Dun vel uit plantevesels, hout, ens. vervaardig, gebruik om op te skryf of druk.
  Vertalings:    papier
Duits: Papier(de)
Engels: paper(en)
Venda: bammbiri, phepha
Zoeloe: iphepha(zu)
Enkelvoud Meervoud
      papiere  
Dokumente, getuigskrifte, bewysstukke.
  Vertalings:    papier
Duits: Papiere (de), Dokumente (de)
Engels: papers (en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor papier.