Afrikaans (af)

Voorsetsel
per

  Voorsetsel

     Betekenisse

  1. Deur middel van; met.
  2. Volgens; op basis van.
  3. Oor 'n periode van; oor 'n afstand van.
  4. As gevolg van; deur; weens.

     Voorbeeldsinne

  1. Per fiets. Per boot. Per pos. Per SMS.
  2. Lys van museums per land.
  3. Drie keer per dag. Vyf liter per 100 kilometer.
  4. Per ongeluk. Per abuis.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: per(en)
Nederlands: per(nl)