Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   plasties     plastiese      

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. In staat om gevorm te word; vormbaar; vormgewend; kniebaar; nie elasties nie.
  2. Van plastiek gemaak.

     Voorbeeldsinne

  1. Plastiese materiale vervorm maklik en keer nie na hul oorspronklike vorms terug nie. Die bene van babas is plasties en vormbaar, maar word met die loop van tyd harder.
  2. As ons kamp gebruik ons plastiese eetgerei. Die borde is ook plasties.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plastic(en)
Nederlands: plastisch(nl)