Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  plurale tantum     pluralia tantum  

  Etimologie

Samestelling van die Latynse plurale (in die meervoud) en tantum (alleen).

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) 'n Woord wat net in die meervoud voorkom.

     Voorbeeldsinne

Aangesien die meervoudsvorm brōc in Oudengels gebruik is, sien ons vandag steeds Engelse woorde soos trousers, jeans en breeches wat slegs in die meervoud gebruik word. Ons noem sulke woorde plurale tantum, wat letterlik ‘slegs meervoud’ beteken.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plurale tantum(en)
Nederlands: plurale tantum(nl)

  Verwysings