Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  proes 
Verlede Tyd  ek   het geproes    
Teenwoordige deelwoord proestend     

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Niesende geluid voortbring

     Voorbeeldsinne

  1. As die krokodil proestend bokant die water verskyn, blink die druppels wat hy uit nies in die sonlig soos vuur.[1]

     Vertalings

  Vertalings:    proes
Engels: snort(en)
Nederlands: proesten(nl)

  Verwysings