Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  proseliet     proseliete  

     Betekenisse

'n Proseliet is ’n persoon wat deur iemand anders tot sy of haar geloof of party oorgehaal is.

     Voorbeeldsinne

  1. In Suid-Afrika het die kwessie van proseliete die afgelope tyd op 'n interessante manier na vore gekom.[1]

     Afgeleide woorde

proselities

     Vertalings

Engels: proselyte(en), convert(en)
Nederlands: bekeerling(nl)

  Verwysings