Enkelvoud Meervoud
  proteïen     proteïene  
pro•te•ïen
  1. (biologie) 'n Komplekse, hoë-molekulêre-massa organiese verbinding wat bestaan uit aminosureverbind deur peptiedbindings.
  Vertalings:    proteïen
Engels: protein(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor proteïen.