Pristionchus pacificus, 'n rondewurm.
Enkelvoud Meervoud
  rondewurm     rondewurms  
ron•de•wurm
(biologie) 'n Dier wat tot die filum   Nematoda behoort.
haarwurm, haakwurm
  Vertalings:   
Nederlands: rondworm(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rondewurm.