Enkelvoud Meervoud
  roof     rowe  
  1. Beskermende kors wat tydelik oor 'n wond vorm.
  2. Die misdaad om eiendom gewelddadig af te neem, of te plunder.
  Vertalings:    roof
Engels: robbery(en), scab(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  roof 
Verlede Tyd  ek   het geroof        
  1. Eiendom met geweld afneem; plunder.
  Vertalings:    roof
Engels: rob(en), plunder(en)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord roof roofs
Dak.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I roof
he, she, it roofs
Verlede Tyd roofed
Verlede Deelwoord roofed
Teenwoordige Deelwoord roofing
Verdere vervoegings: roof (vervoeging)
Dak oprig; bedek.