Enkelvoud Meervoud
  misdaad     misdade  
mis•daad
Vergryp; kriminele daad; handeling wat 'n politieke of morele wet oortree.
Misdaad word as 'n oortredings teenoor die gemeenskap beskou en word as sulks deur die staat gestraf.
  Vertalings:   
Engels: crime(en)
Nederlands: misdaad(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor misdaad.